Market strings

From Olekdia Wiki
Revision as of 14:52, 7 May 2020 by FuzzyBot (talk | contribs) (Updating to match new version of source page)
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Other languages:
Afrikaans • ‎Bahasa Indonesia • ‎Bahasa Melayu • ‎Deutsch • ‎English • ‎Nederlands • ‎Tagalog • ‎Tiếng Việt • ‎Türkçe • ‎azərbaycanca • ‎català • ‎dansk • ‎eesti • ‎español • ‎français • ‎hrvatski • ‎italiano • ‎latviešu • ‎lietuvių • ‎magyar • ‎norsk bokmål • ‎polski • ‎português • ‎română • ‎slovenčina • ‎slovenščina • ‎suomi • ‎svenska • ‎čeština • ‎Ελληνικά • ‎беларуская • ‎български • ‎русский • ‎српски (ћирилица)‎ • ‎српски / srpski • ‎українська • ‎Հայերեն • ‎עברית • ‎العربية • ‎فارسی • ‎नेपाली • ‎मराठी • ‎हिन्दी • ‎বাংলা • ‎ગુજરાતી • ‎தமிழ் • ‎తెలుగు • ‎ಕನ್ನಡ • ‎മലയാളം • ‎සිංහල • ‎ไทย • ‎ລາວ • ‎မြန်မာဘာသာ • ‎中文 • ‎中文(中国大陆)‎ • ‎日本語 • ‎한국어

Google Play strings

Prana Breath: Rustigheid & Meditasie

Bevorder bewusheid, verbeter gesondheid, beveg stres met asemhaling en meditasie

Duik in asemhalings tegnieke wat goedgekeur is deur eeu oue tradisies, moderne wetenskap en meer as 'n miljoen van ons gebruikers! Gebruik die krag van asemhaling en meditasie om bewusheid te verbeter en 'n beter lewe te lei. Of jy joga doen, dieet, duik of nie; jy sal 'n positiewe impak op jou lewe sien, vir net 7-15 minute 'n dag!

Wat doen dit?

  • Verbeter brein aktiwiteit: geheu, aandagspan, konsentrasie
  • Verlig angs
  • Ontwikkel weerstand teen stres en ontwikkel fisiese uithouvermoë
  • Elimineer laat-aand eetlus aanvalle, en help daardeur om 'n gesonde gewig te behou
  • Verminder die gereeldheid van verkoues, migraines en asma-aanvalle
  • Bevorder gesonde slaap
  • Verbeter vokale en asemhaling, daarom is dit 'n aanwins vir sangers en vry-duikers
  • Trains the diaphragm thus fights acid reflux (GERD) symptoms

Waarom Prana Breath?

  • Absoluut geen advertensies
  • Vinnig, geoptimaliseer, battery besparend
  • Eenvoudig - klik net op "play", maak jou oë toe en laat die klank jou lei
  • Opsie om die skerm af te sit gedurende opleiding
  • 8 asemhalings patrone vir verskeie doeleindes
  • Opsie om jou eie skemas te skep
  • Verrykde statistiek
  • Herinneringe om 'n gerieflike opleidings skedule te skep.
  • Meeste van die skemas stam van Pranayama, Sufi en Tibetaanse asemhalings gebruike af
  • Unieke "Anti-Aptyt" opleiding, om jou te help om teen emosionele etery te baklei
  • Eksklusiewe "Sigaret vervang", ontwerp deur Simone Righini, om jou te help om op te hou rook.

Addisioneel vir die Guru weergawe:

  • Dinamiese opleiding vir geleidelike verbetering & gesofistikeerde skemas
  • Uiteenlopende asemhalings metodes en mantras
  • Gedetailleerde opleidings logboek en vorderingskaart
  • Gesondheids toetse
  • Verrykte funksies en meer klanke.
  • Gereeld opgedateerde databasis met meer as 50 opleidings skemas, by voorbeeld: 4-7-8 asemhaling, Kapalbhati, Anulom Vilom, Nadi Shodhana, Tummo, Udgeeth, ens.

Wetenskaplike bewyse: https://pranabreath.info/wiki/Research_articles
Forum: https://pranabreath.info/forum
Facebook: https://facebook.com/OlekdiaPranaBreath

In-app products strings


Guru vir 'n leeftyd
Guru vir 3 maande
Guru vir 1 jaar (60% afslag)
Bevorder jou gesondheid en word meer bewus deur kragtige Guru funksies!

Maak 'n donasie
Ons span waardeer u ondersteuning, dit help ons om ons app te verbeter!

Wiki menu strings

  • Wiki
  • Blog
  • Forum
  • Download
  • About us